bek-en-klou
BEK-verwante tierhart-sindroom eis jong kalwers
Suid-Afrikaanse beesboere rapporteer toenemend skielike vrektes onder suipkalwers as gevolg van die sogenaamde tierhart-sindroom. Die sindroom is ’n ernstige komplikasie wat met bek-en-klouseer (BEK) verband hou, veral by kalwers jonger as drie maande. Beeste wat met die bek-en-klouseervirus, wat nou as endemies in sewe van die provinsies beskou word,[...]
SAAI vra vir verklaring van bek-en-klouseer-uitbraak as nasionale ramp om die oorlewing van familieboere te prioritiseer
Te midde van toenemende oproepe deur boere dat die aanhoudende bek-en-klouseer (BKS)-uitbraak as ’n nasionale ramp verklaar moet word, dring die Suider Afrika Agri Inisiatief (Saai), daarop aan dat die finansiële oorlewing van familiebere sentraal moet staan in alle pogings om die siekte te beveg en die ernstige ekonomiese[...]
Die staat het misluk om die verspreiding van bek-en-klouseer te beheer: ‘n Oproep tot dringende en besliste optrede
Ten spyte van die beste pogings van staatsveeartsenykundiges op die grond, leierboere en kommoditeitsorganisasies wat hul lede aanspoor om met die staat saam te werk en aan regulasies te voldoen, vereis die ongekende toename in bek-en-klouseergevalle (BKS) oor die feestyd 'n dringende ingryping. Vrystaat Landbou (VL) doen ’n dringende[...]
Bek-en-klouseer ‘ onhoudbare krisis’ vir boere
Die voortdurende landwye uitbrekings van bek- en klouseer (BEK) het boere, landbou-waardekettings en die publiek toenemend in ‘n wurggreep. Die uitbreking in die een na die ander provinsie teister het ontwikkel in een van die ergste gesondheid- en ekonomiese krisisse wat die veesektor die afgelope paar dekades beleef het,[...]
Landbou groei te midde van uitdagings
Ten spyte van talle uitdagings het landbou in die derde kwartaal met ‘n verdere 1,1% (kwartaal-op-kwartaal) in bruto waarde gegroei na ‘n groei van 2,5% in die tweede kwartaal. Boonop het uitvoere met 0,7% toegeneem, veral wees ‘n styging in die handel van groenteprodukte en minerale. Die tweede grootste[...]