bakkies
2016 TOYOTA FORTUNER: Meer Prado as Hilux
Toyota se gewilde Fortuner het geen bekendstelling nodig nie. As gesinswa, veldryer, krooskarweier en sleepvoertuig het hierdie praktiese veeldoelige sportsnuts die kasregisters by Toyota handelaars besig gehou. Ek kon nooit werklik ‘n aanhanger van die vorige model wees nie, maar dit was grootliks persoonlike smaak. Die wa was soos[...]
Isuzu brei gewilde KB-modelreeks verder uit
Die Isuzu KB bakkie is al so eie Suid-Afrikaans soos biltong, braaivleis en rugby. Die KB is tans beskikbaar in 100 lande en is onder meer gereeld die topverkoperbakkie in byvoorbeeld Thailand, wat tans die wêreld se grootste eentonbakkiemark is.Die sesde geslag van die gewilde bakkiereeks is al ‘n[...]
Ford se stylvolle nuwe B-MAX bring vars denke na kleinmotorsegment
Deur Dirk GallowitzOns het onlangs Ford se “Ford Go Further Africa”-konferensie bygewoon waar Ford ‘n paar opwindende nuwe modelle gewys het wat ons oor die volgende jaar in Suid-Afrika kan verwag. Dit is duidelik dat die Blou Ovaal binnekort ‘n gerekende en invloedryke motorvervaardiger in Afrika en veral Afrika[...]
Ryding nodig vir die plaas? Jou kitsgids vir bakkiekeuses
'n Boer se bakkie werk elke dag regdeur die jaar. Die bakkie moet regstaan om die boer self gou-gou oral te besorg waar sy aandag nodig is. Dit moet gereeld dinge soos gereedskap, saad, lek, onderdele, brandstof, personeel, toerusting en diere oral op die plaas en tussen die dorp en die plaas vervoer.
GWM wil 'n duik in die Suid-Afrikaanse bakkiemark slaan
Sjina se motorkarvervaardigers is nie in Suid-Afrika om speletjies te speel nie. Die verskeie fabrikate uit die Oosterse land is besig om ’n stewige markaandeel te verower terwyl die gehalte ook stadig maar seker op peil kom.