bakkies

MSSA Commercial farmers study shows that commercial farmers brand preference for single cab and double cab varies

Marketing Surveys & Statistical Analysis (MSSA) recently undertook research amongst commercial farmers in South Africa regarding their preferred single cab and double cab. Schalk van Vuuren, Research Director emphasized why any company that sells products or services to the commercial farmers in South Africa should, regularly research the opinions[...]

By Benine Ackermann|23rd July 2018|Categories: News|Tags: , , , , |

TOYOTA lewer nog ‘n skittervertoning

Toyota het nou ’n bykans onoorkombare voorsprong van meer as 24 558 verkope teenoor sy naaste teenstander op sy pad om sy markleierskap in Suid-Afrika die 37 ste keer te bekragtig. Toyota was ondanks ’n algehele markdaling van 10,1% teenoor voertuigverkope in Oktober verlede jaar die enigste vervaardiger wat[...]

By Specialist Writer|4th November 2016|Categories: News|Tags: , , , , , , , |

Ford bereik rekord markaandeel

Ford Motormaatskappy van Suidelike Afrika het 'n baie goeie verkoopsmaand in Oktober 2016 gehad. Dis nie net die bereiking van die hoogste markaandeel ooit in Suid-Afrika nie, maar ook beduidende winste in die jaar-tot-datum aandeel en algehele verkoopsvolumes. Ford het sy beste markaandeel ooit van 16,4% in Oktober gehad,[...]

By Benine Ackermann|3rd November 2016|Categories: News|Tags: , , , |

Opgekikkerde 2016 Isuzu KB bekendgestel

GM Suid-Afrika het die 6 de generasie van hulle gewilde Isuzu KB bakkiereeks met die poeierkwas bygekom om ‘n varser en meer moderne voorkoms aan die 2016-model te gee. Afgesien van die voorkant, is die laaibak se klap ook verander terwyl die agterste veerstelsel verfyn is vir verbeterde ritgehalte[...]

By Benine Ackermann|21st October 2016|Categories: News|Tags: , , |

Volkswagen ondersteun Forever Wild-renosterredding

Volkswagen het die borgskap van die Forever Wild-renosterbeskermingsprogram uitgebrei deur ses nuwe Amarok dubbelkajuit-bakkies vir nog ‘n jaar te borg. Die program word deur Wilderness Foundation Africa bestuur en die samewerking met Volkswagen het in 2011 begin. Die ses Amarokke sal gebruik word om pro-aktiewe renosterbeskerming en teen-stropery bedrywighede[...]

By Benine Ackermann|19th September 2016|Categories: News|Tags: , , , , |
0
Go to Top