Ford Motormaatskappy

Ford se verkope bly goed in Julie

Suid-Afrikaanse nuwe voertuigverkope het jaar-op-jaar bemoedigende verbeteringe in Juliemaand getoon en Ford was weer eens vanjaar ‘n sleutelspeler wat bygedra het daartoe. Ford het 'n 11,9% aandeel van die totale bedryfsverkope vir die maand wat op 46 719 eenhede geëindig het. Ranger-verkope het met 4,4% tot dusver in 2017[...]

Ford Ranger is Suid-Afrika se beste bakkieverkoper vir Mei

Ford se plaaslike geboude Ranger het aangehou om nuwe voertuigverkope in Mei te domineer. Dit is die derde maand wat Ford aan die voorpunt van die topverkoper-voertuiglys in Suid-Afrika staan. ‘n Totaal van 2 875 Rangers is in Mei verkoop, wat Ford die leierskap gee van beide die algehele[...]

Veiligheidsherroeping op 63% van Ford Kuga 1.6 modelle is voltooi

Ford SA sê dat vordering gemaak is met die uitvoering van die veiligheidsherroeping vir die 1.6 liter Ford Kuga. Meer as 63% van die betrokke voertuie is alreeds herstel en terug by hulle eienaars, wat nou gerus kan wees. Ford het dringend versoek dat alle kliënte wat nog nie[...]

By Benine Ackermann|7th March 2017|Categories: News|Tags: , , , , |

Ford se verkope bly goed ondanks Kuga-drama

Ford Motormaatskappy van Suidelike Afrika se verkope vir Januarie 2017 het goed begin ondanks die drama met die eienaars wat hulle Kuga’s moes terugneem. Die Ranger oorheers die mark en die Everest-reeks het sy tweede hoogste verkope tot op datum bereik. Met ‘n totaal van 6 634 voertuie wat[...]

0
Go to Top