Ford verkope bly goed in Januarie 2017
Ford se verkope bly goed ondanks Kuga-drama
Ford Motormaatskappy van Suidelike Afrika se verkope vir Januarie 2017 het goed begin ondanks die drama met die eienaars wat hulle Kuga’s moes terugneem. Die Ranger oorheers die mark en die Everest-reeks het sy tweede hoogste verkope tot op datum bereik. Met ‘n totaal van 6 634 voertuie wat[...]