Ford motors

Ford se verkope bly goed ondanks Kuga-drama

Ford Motormaatskappy van Suidelike Afrika se verkope vir Januarie 2017 het goed begin ondanks die drama met die eienaars wat hulle Kuga’s moes terugneem. Die Ranger oorheers die mark en die Everest-reeks het sy tweede hoogste verkope tot op datum bereik. Met ‘n totaal van 6 634 voertuie wat[...]

FORD EVEREST 2.2D: Kleiner dieselenjin uiteindelik hier!

Met die bekendstelling van die Everest ‘n paar jaar gelede het Ford dit duidelik gemaak dat die nuwe Everest ‘n heeltemal nuwe voertuig is. ‘n Rasegte en hardebaard SUV met behoorlike 4x4 vermoës in die veld, maar steeds verfynd en gesofistikeerd genoeg om as gesinsvoertuig werk en kerk toe[...]

Neem jou Ford Kuga 1.6 na jou naaste handelaar

Ford SA, bekende motormaatskappy, het die Ford Kuga 1.6 liter EcoBoost as gevolg van veiligheidsredes teruggetrek. Talle van hierdie voertuie het al aan die brand geslaan en die lewe van mense in gevaar gestel. Die Ford Kuga’s wat tussen Desember 2012 en Februarie 2014 gebou is moet teruggeneem word[...]

0
Go to Top