Ford Kuga brande

Neem jou Ford Kuga 1.6 na jou naaste handelaar

Ford SA, bekende motormaatskappy, het die Ford Kuga 1.6 liter EcoBoost as gevolg van veiligheidsredes teruggetrek. Talle van hierdie voertuie het al aan die brand geslaan en die lewe van mense in gevaar gestel. Die Ford Kuga’s wat tussen Desember 2012 en Februarie 2014 gebou is moet teruggeneem word[...]

0
Go to Top