bakkies
JIMS belowe asemrowende motortegnologie
Alhoewel dit slegs elke twee jaar gehou word, gaan bakkie- en motorkargeesdriftiges nie afgeskeep word tydens die Johannesburgse Internasionale Motorskou (JIMS) wat vanaf 14 tot 25 Oktober 2015 by die Nasrec aangebied gaan word nie. Hierdie skou het al bewys dat dit die samekoms van die wêreldbestes in Suid-Afrika is.
Die boer en sy Hilux is steeds 'n gedugte span
Toyota Suid-Afrika Motors (TSAM) het sy markleierskap met die 12 049 nuwe eenhede wat gedurende Oktober verkoop is, verstewig. Dit verteenwoordig 20,3% van die totale verkope van 59 384 eenhede wat deur die Nasionale Vereniging van Voertuigvervaardigers van Suid-Afrika (Naamsa) bevestig is. Die maatskappy het 5 754 eenhede tot die uitvoermark bygedra, wat 'n aandeel van 17,8% behels.