GWM
2025 GWM P300 2.4TD 4×4 dubbelkajuit: ‘n Slim opsie
GWM Suid-Afrika het in Februarie vanjaar die nuwe P300 dubbelkajuitbakkie plaaslik bekendgestel. Dit dien as die opvolger vir die uitgaande P-reeks en is ook die kleiner weergawe van die meer gerekende P500 dubbelkajuitbakkie waarvan die luukse HEV model algeheel die gesogde SA Bakkie van die Jaar titel in 2024[...]
GWM Tank 300: Verrassing uit China rol SA binne
GWM is een van die grootste motorvervaardigers in privaat besit in China en is reeds 16 jaar bedrywig in Suid-Afrika waar dit tans as een van die Top 10 handelsmerke handel dryf. Tans ding dit mee aan die voorpunt in die luukser SUV mark met Haval asook met die[...]
GWM and HAVAL Reshaping the future of motoring
GWM and HAVAL, have recently won a host of outstanding accolades, and have just reached record sales for October 2022. In the competitive and well-contested South African automobile market, GWM and HAVAL are reshaping a bold and exciting course for the future of the automotive industry in South Africa.[...]
Haval: A gift unwrapped
Life is complex. It has become more complex in recent months. Car buying has changed, car selling has changed. Consumer needs have changed. Consumers have changed. The world is changing every second. Isn’t it time car makers change? GWM’s answer to this is we have changed, are changing and[...]
Die GWM Steed 6 is 'n Sjinese wenner
Sedert die Sjinese vervaardiger, GWM, se toetrede enkele jare gelede tot die Suid-Afrikaanse motormark is menige skeptiese motorgeesdriftige al aangenaam verras. In minder as tien jaar kon die GWM-bakkies in ‘n strawwe ekonomiese en hoogs mededingende bakkiemark nie net oorleef nie, maar ook ’n markaandeel by gerekende vervaardigers afneem. Ook het die bakkies ‘n naam gebou as goeie waarde-vir-geld voertuie.