2025 GWM

2025 GWM P300 2.4TD 4×4 dubbelkajuit: ‘n Slim opsie

GWM Suid-Afrika het in Februarie vanjaar die nuwe  P300 dubbelkajuitbakkie plaaslik bekendgestel. Dit dien as die opvolger vir die uitgaande P-reeks  en is ook die kleiner weergawe van die meer gerekende P500 dubbelkajuitbakkie waarvan die luukse HEV model algeheel die gesogde SA Bakkie van die Jaar titel in 2024[...]

By DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive|17th June 2025|Categories: Artikels, Meganisasie, Wiele|Tags: , , |
1
Go to Top