Resource management videos
Maak seker alles verloop vlot, van plant- tot stroopseisoen | Ripper Tillage
Ripper Tillage se hoofdoel is vogtigheidsbewaring en voorafbewerking, so sê Werner Lubbe. Hy noem dat dit belangrik is om so vroeg en so veel as moontlik jou landerye skoon te kry, en vogtigheidsbewaring gaan daaroor om die vog terug in die grond te sit. Ripper Tillage spesialiseer in hierdie[...]
‘n Normale band kan nie kers vashou by Reinke se Shark Wheel nie!
Werner Wolfaardt werk by Reinke Suid-Afrika. Hy vertel in die video vir kykers meer oor die "shark wheel". Alhoewel daar baie wiele is wat soos die een lyk, is dit heeltemal uniek in hoe dit werk. Die "paddles" van die wiel kan individueel afgehaal word, sodat 'n wiel tjoef-tjaf[...]
AgriCAD landrollers rol bo-oor enige hindernis
Ruan Jonas, bemarker en internasionale verkoopsverteenwoordiger by AgriCAD, praat in hierdie video oor hulle top implemente. Die graantapkarre is al 'n klassieke verkoper by AgriCAD. Dit is nou ook in 'n groter grootte beskikbaar. Die kunsmistapkarreeks verkoop ook soos 'n bom. Wat nog baie gewild is by AgriCAD, is[...]
National Milling is growing in leaps and bounds! | NAMFEEDS
Sven Pihlblad is the General Manager at NAMFEEDS in Zambia. In this video he explains why NAMFEEDS is the answer to all your milling questions. National Milling is a worldclass milling company that supplies food to both humans and lifestock. They are the largest flour miller in Zambia, and[...]
Dís mos nou ’n spilpunt! | Lindsay
Steven Gremels is ’n areabestuurder by Lindsay. Meeste mense weet dat ’n spilpunt net in ’n sirkel beweeg, maar dit beteken dat daar baie uitvalshoeke op jou veld is. Lindsay se nuwe hoekspilpunt help om dit te verhoed! Dit het ’n toring wat knak en buig en só seker[...]