AgriCAD landrollers rol bo-oor enige hindernis

Fju2FGdXagricad80
Ruan Jonas, bemarker en internasionale verkoopsverteenwoordiger by AgriCAD, praat in hierdie video oor hulle top implemente.
Die graantapkarre is al ‘n klassieke verkoper by AgriCAD. Dit is nou ook in ‘n groter grootte beskikbaar.
Die kunsmistapkarreeks verkoop ook soos ‘n bom. Wat nog baie gewild is by AgriCAD, is hulle landrollers en hulle landsilo. Al hulle tapkarre kan weegstelsels bevat, ISOBUS of hulle eie weegstelsel.
Vir meer inligting of om jou eie AgriCAD toerusting aan te skaf, besoek www.agricad.co.za.