landsilo
AgriCAD landrollers rol bo-oor enige hindernis
Ruan Jonas, bemarker en internasionale verkoopsverteenwoordiger by AgriCAD, praat in hierdie video oor hulle top implemente. Die graantapkarre is al 'n klassieke verkoper by AgriCAD. Dit is nou ook in 'n groter grootte beskikbaar. Die kunsmistapkarreeks verkoop ook soos 'n bom. Wat nog baie gewild is by AgriCAD, is[...]