Magazine (RSA)

ProAgri 199 – September 2016

My ouma het altyd gesê kerk en werk moet jy ernstig opneem, maar nie jouself nie. Die meeste boere wat ek al ontmoet het verstaan dit en kan vir hulleself lag... of minstens met ’n tikkie humor terugkyk na alles wat hulle al probeer het. Boerdery is ’n proses[...]

By Benine Ackermann|2nd September 2016|Categories: Magazine, Magazine (RSA)|

ProAgri 196 – Junie 2016

Die gebruik van elektroniese kommunikasie in beheerstelsels en meer doeltreffende bewerking met minder brandstof bly vanjaar die neiging in tegnologiese ontwikkelings wat ons by NAMPO gesien het. Masjiene moet al hoe meer verskillende funksies kan verrig soos primêre en sekondêre bewerking en sommer nog saai of plant ook –[...]

By Benine Ackermann|10th June 2016|Categories: Magazine, Magazine (RSA)|Tags: , |
0
Go to Top