Augustus 2016
ProAgri 198 – Augustus 2016
“Span in manne, span in! Hotagter! Rooiberg! Voorslag! Blinkes!” Een van die dae sal ons maar weer die osse moet uithaal as dit ploegtyd is, want al die blinknuwe tegnologies gevorderde toerusting gaan niks help as daar nie diesel in die tenk is nie. Die staking in die petroleumbedryf[...]