Magazine (RSA)

ProAgri 195 – Mei 2016

Taaibekkinders, oom Piet se inkoopram wat weer vanjaar met al die pryse wegloop, die blou afdakkie van die versekeringsverkoper wat heeltyd dreig om om te waai, die gebrul van die 4X4’s wat die mensgemaakte hobbels uitbeur, die rooi stofwolk wat in die lug opkrul van die ploegkompetisie se kant[...]

By Benine Ackermann|13th May 2016|Categories: Magazine, Magazine (RSA)|

ProAgri 194 – April 2016

’n Boer is ’n ander ding. Vryf hom verkeerd op en hy kan maar lekker moeilik wees. Ons hoor dit nogal gereeld van die verteenwoordigers van maatskappye vir wie ons artikels skryf. Wanneer ons dan met die boere gesels by wie ons die artikels doen, word daar baie gepraat[...]

By Benine Ackermann|19th April 2016|Categories: Magazine, Magazine (RSA)|

ProAgri 193 – Maart 2016

In die nuuswêreld raak gebeure sommer gou ou nuus. Die lewe gaan voort. Vandag se sensasie skuif môre na bladsy 7 en oor ‘n week is dit vergete. Joernaliste soek iets nuuts om oor te skryf en daar is altyd êrens nog ‘n menslike drama.Ek wens ek kon die[...]

By Benine Ackermann|9th March 2016|Categories: Magazine, Magazine (RSA)|

ProAgri 192 – Februarie 2016

“Geleenthede gaan by die meeste mense verby omdat dit 'n oorpak aan het en na werk lyk.” Dit was die uitvinder, Thomas Edison, se waarneming alreeds ‘n eeu gelede. Dit is net deur harde werk dat kommersiële boere sukses bereik het en steeds bereik. Ek glo elke ProAgri-leser weet[...]

By Specialist Writer|8th February 2016|Categories: Magazine (RSA)|

ProAgri 191 Januarie

Met die hoed op die kop, hande uit die moue en ‘n tenk vol diesel. Dit is hoe ek die nuwe jaar tegemoet wil gaan. Ons het groot planne vir ProAgri hierdie jaar, met ‘n verskeidenheid insetsels, onder meer ‘n leefstyltydskrif, wat vir elkeen op die plaas heerlike sprankelende[...]

By Specialist Writer|4th January 2016|Categories: Magazine (RSA)|
0
Go to Top