Magazine (RSA)

ProAgri 189 November 2015

Provinsies word tot rampgebiede verklaar. Statistiek oor wanneer dit laas so droog was vlieg rond. Die mielieprys draai by R3 000 per ton in hierdie stadium. Die planters staan geghries en gereed buite die skuur en warm bak. Politici maak boere warm onder die boordjie met hulle ongevoelige uitsprake[...]

By Annemarie Bremner|12th November 2015|Categories: Magazine (RSA)|Tags: |

ProAgri 188 Oktober 2015

AgriTechnica, die grootste landboutegnologieskou in Europa (of dalk in die wêreld) lê voor die deur en ProAgri gaan vanjaar die kamera daar in Duitsland laat blits om vir jou vars nuus oor al die nuwe tegnologie te bring. Nie alles wat ‘n mens in Europa sien is natuurlik geskik[...]

By Specialist Writer|16th October 2015|Categories: Magazine (RSA)|Tags: |

ProAgri 187 September 2015

Dit gons in landboukringe oor Charl Senekal, leierboer in die suikerriet- wêreld, se besluit om nie voort te gaan met die oprigting van ’n R1-miljard kragsentrale nie as gevolg van ’n grondeis op die gedeelte van sy eiendom.  As ’n mens maar net kon weet of dit darem ook in[...]

By Specialist Writer|24th September 2015|Categories: Magazine (RSA)|Tags: |

ProAgri 186 Augustus 2015

“Ons boer, want dit is wat ons doen. As boer moet jy die ewige optimis bly.” Aan die woord is Mick Selby van Cena Farms in Zambië, een van die groot korpora- tiewe plaasondernemings in die Mkushi-streek noord van Lusaka.    Ek het onlangs die streek besoek om bietjie navorsing te[...]

By Specialist Writer|24th September 2015|Categories: Magazine (RSA)|Tags: |

ProAgri 185 Julie 2015

Strooptyd is bietjie soos eksamen skryf. Wanneer die stroper die korrels van die kaf skei en die skaal begin praat, kom ’n hele jaar se werk, na- vorsing en besluite bymekaar in ton per hektaar.Met dié seisoen se droogte vertel van die boere in die wes- telike streke dat[...]

By Specialist Writer|19th July 2015|Categories: Magazine (RSA)|Tags: |
0
Go to Top