Magazine (RSA)

ProAgri 204 – Februarie 2017

Elf plaasmoorde in die eerste helfte van die maand. Met die uitbreking van die herfskommandowurmplaag was politieke partye en ander instansies gou om te vra dat dit tot nasionale ramp verklaar word. Met die droogte het landbou-instansies oor en oor by die staat gepleit om dit tot nasionale ramp[...]

By Benine Ackermann|20th February 2017|Categories: Magazine, Magazine (RSA)|

ProAgri 202 – Desember 2016

“Hy is oorval toe hy vroegoggend van die stal af huis toe geloop het.” In hoeveel berigte oor plaasaanvalle verskyn hierdie sinnetjie? Ek verstaan, dit is deel van jou daaglikse roetine, ’n normale aksie wat elke oggend vroeg jou dag begin. Wees gewaarsku – hierdie roetine-aksie is net die[...]

By Benine Ackermann|13th December 2016|Categories: Magazine, Magazine (RSA)|

ProAgri 201 – November 2016

Gerugte van reën is soms al wat nodig is om ’n planter die land in te stuur, lyk dit vir my! Met die opvolg van die Weeg en Wen-kompetisie het ek die geleentheid gehad om boere op verskeie plekke in die land te bel, van Winterton tot Lichtenburg, en[...]

By Benine Ackermann|10th November 2016|Categories: Magazine, Magazine (RSA)|

ProAgri 200 – Oktober 2016

Theodore Roosevelt het gesê iemand wat nooit skool toe gegaan het nie kan miskien iets uit ’n vragwa steel; met universiteitsopleiding kan hy die hele spoordiens steel. Dit lyk vir my of die betogende Fees must fall-studente wat dit tot op universiteitsvlak gemaak het, besig is om opvoeding te[...]

By Benine Ackermann|6th October 2016|Categories: Magazine, Magazine (RSA)|
0
Go to Top