Magazine (RSA)
ProAgri 208 – Junie 2017
Toe dr Wally Grant en sy span wetenskaplikes ’n nuwe, meer ekonomiese, manier gevind het om uraan te verryk om dit vir kernkragdoeleindes aan te wend, het die wêreld verstom gestaan. So ’n paar jaar gelede het ’n jong Boerseun van Brits die oë laat rek toe hy aangekondig[...]
ProAgri 207 – Mei 2017
Die groot gebedsbyeenkoms in Bloemfontein met sy gees van welwillendheid is skaars verby, toe begin die plaasaanvalle weer in felheid toeneem, veral ook in die Vrystaat. Dit spreek van ’n georkestreerde veldtog. Ek het geen stawende bewyse nie, maar gewoonlik as dit lyk of een en een twee is,[...]
NAMPO-Kaart
16-19 Mei - Bothaville Kliek hieronder op die NAMPO-kaart om te kyk waar ons borge se stalletjies is: nampokaart_2017_front_kleiner nampokaart_2017_back_kleiner
ProAgri 206 – April 2017
Hoeveel is ’n piesang werd? Soms as ek na die koudgehoude, rypgemaakte piesangs kyk wat van die supermark af op my tafel land, dink ek dit kan nie te veel werd wees nie. Maar dit is nie waaroor hierdie storie gaan nie. Hierdie storie gaan daaroor om die regte[...]
ProAgri 205 – Maart 2017
Dit breek ’n mens se hart om te sien hoe droog dit nog in sekere dele van die land is. Ek het ’n week of wat gelede die geleentheid gehad om redelik wyd deur die land te ry en die Vrystaat het oopbek gelag met al sy blink poele.[...]