Januarie 2017-uitgawe
ProAgri 203 – Januarie 2017
Daar is al hoe meer bewerings en getuienis dat die verwoestende brande in die Wes-Kaap doelbewus gestig word en dat politiek die dryfveer is. Ek wonder darem tot watter vlak van onnoselheid moet ’n mens daal om te glo dat verkiesingsuitslae gaan verander as niemand meer kos het om[...]