Vee en rasse

Oos-Transvaal Ram- en Bulveiling 2023 om die draai!

Die Oos-Transvaal Ram- en Bulveiling 2023 bied aan boere van alle soorte, van die Noorde tot die Suide, van kommersiële en stoetboere tot gemengde boerderye of ‘n entoesias met ’n passie vir vee die geleentheid om hulle voorkeur skaap- en beesrasse onder een dak op hierdie veiling te sien.[...]

ECA Speenkalfveiling: Een om nie te mis nie

Moenie die kans laat verbygaan om in die potensiaal van speenkalfkruisings van die Bonsmara-, Simbra- en Charolais-rasse te belê nie. Weens hulle jonger ouderdom en die moontlikheid van vinnige groei, bied speenkalwers groot potensiaal vir die plaas as produktiewe en winsgewende diere aan. Die aankoop van speenkalwers kan geld[...]

Algehele uitverkoping: Van Schalkwyk Boerdery – ‘n Totaal van 1721 Vleismerino’s en Dormer-kruise op aanbod

'n Boer kan om verskeie redes besluit om Suid-Afrikaanse Vleismerino of Merino Dormer-skaapbasters te koop. Om mee te begin, sal enige plaas met die klem op vleisproduksie goed doen om vleismerino's te oorweeg vanweë hulle reputasie om vleis van hoë gehalte te produseer. Enige skaapboer se boerdery kan by[...]

By Natasha Pansegrouw|14th July 2023|Categories: Julie, Landboukalender, Vee en rasse|Tags: , , , |

Keeversfontein Brangusse mooi getooi vir hulle komende veilings

Martin Campher se pa het die rooi Brangus-stoetery in 1978 begin wat uiter aard vandag alombekend is as Keeversfontein Boerdery. In 1994 het Martin voltyds teruggekeer plaas toe, om saam met sy pa te boer tot sy afsterwe ses jaar gelede. Sedertdien laat Martin en sy gesin die kudde[...]

Die geluk het toegeslaan op Meyersvlei se sewende produksieveiling

Hennie van Dyk en die Meyersvlei Bonsmara span het op 21 Junie 2023 hulle sewende produksieveiling gehou. “Ons is baie geseënd om hierdie dag saam met al ons geliefde familie en vriende te kon deel,” sê Hennie. Hennie vertel dat die opkoms en samesyn van die dag sy hart[...]

0
Go to Top