Seed
PANNAR: Met saad en raad die boer se maat
’n Hoogtepunt op die kalender van enige akkerbouer is PANNAR se jaarlikse Gewasextravaganzas. Vanjaar was geen uitsondering nie. Dit is die plek waar boere hulle plantpakket vir die volgende jaar deeglik kan beplan en raad en steun van die voorste saad- en landboukundiges kan vra. Die inligtingsdiens wat by[...]
Monsanto se nuwe Bt-mielies stonk die nuwe pes
“Produsente wat die huidige seisoen YieldGard®II Bt-mielies met Monsanto se MON89034-tegnologie geplant het, het nou die bykomende voordeel dat dit groot mate van beheer teen die aanslag van herfskommandowurm (Spodoptera frugiperda) bied,” sê Kobus Steenekamp, besturende direkteur van Monsanto SA. Hy sê YieldGard®II-mielies, wat sedert 2010 kommersieel in Suid-Afrika[...]
Monsanto se “Dis mos mielies!” word met sorg voorberei
Net buite Lichtenburg op pad Coligny toe staan ’n reuse aanleg met die naam ‘Monsanto’, op een van die skuurmure geskryf. Hier vind een van die belangrikste prosesse plaas om voedselsekerheid in Suid-Afrika te verseker. Dit is die Thobontle-aanleg, waar hoogs gespesialiseerde saad, propvol van die jongste Monsanto-saadtegnologie, versamel[...]
Weeg en wen vir die toekoms
“Ek doen dit vir my kinders,” sê Armand de Villiers van Fochville. Hy is een van die kategoriewenners van DuPont Pioneer se Weeg en Wen™-oesopbrengskompetisie. Hy sê deelname aan so ’n wedstryd stel hom in staat om skouers te skuur met suksesvolle boere wat bereid is om goeie, ware[...]
Ontmoet PANNAR se flink span landboukundiges: Hulle laat elke pit praat
deur Christin Hunter Dit verg ’n groot span uitsonderlike kundiges om ’n bevolking te voed – ’n span wat eerstens boere insluit, maar ook spesialiste in saadtegnologie, landbouchemikalieë, meganisasie, grondwetenskap, bemarking en markte om maar ’n paar te noem. PANNAR is trots daarop om een van die belangrike skakels[...]