DuPont Pioneer
DuPont Pioneer: It’s summer planting season
An exciting and rewarding planting season await farmers because DuPont Pioneer is ready with a complete plant package for this summer’s planting season. At NAMPO, Emile van den Berg, National Agricultural Manager, and his team informed the farmers thoroughly about the splendid cultivars grown with so much care over[...]
DuPont Pioneer Weeg en Wen: Wenoes ampertjies daarmee heen
‘n Mens moet altyd jou ouers respekteer, maar as Conrad Coetzee van Prieska na sy pa geluister het, was hy vandag waarskynlik nie ’n wenner in die Weeg-en-Wen-wedstryd met ’n opbrengs van 22,2591 t/ha nie. Conrad vertel dat die mielietjies ’n week na opkoms omtrent weggewaai het. Hulle blare[...]
Weeg en wen vir die toekoms
“Ek doen dit vir my kinders,” sê Armand de Villiers van Fochville. Hy is een van die kategoriewenners van DuPont Pioneer se Weeg en Wen™-oesopbrengskompetisie. Hy sê deelname aan so ’n wedstryd stel hom in staat om skouers te skuur met suksesvolle boere wat bereid is om goeie, ware[...]