Weeg en wen

Weeg en wen vir die toekoms

“Ek doen dit vir my kinders,” sê Armand de Villiers van Fochville. Hy is een van die kategoriewenners van DuPont Pioneer se Weeg en Wen™-oesopbrengskompetisie. Hy sê deelname aan so ’n wedstryd stel hom in staat om skouers te skuur met suksesvolle boere wat bereid is om goeie, ware[...]

Weeg en wen! Hier is die wenners van die Nasionale Oesopbrengskompetisie

Met ‘n opbrengs van 13,53 ton mielies per hektaar is William Gibbings van Winterton die droëlandkoning in die Nasionale Oesopbrengskompetisie wat onder leiding van DuPont Pioneer staan. William Gibbings ontvang sy prys van Tony Esmeraldo en Brabdeep Bajwa van DuPont Pioneer en Jackie Pretorius van John Deere.  Die wenner[...]

By Annemarie Bremner|27th October 2016|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top