Opbrengskompetisie
Weeg en wen! Hier is die wenners van die Nasionale Oesopbrengskompetisie
Met ‘n opbrengs van 13,53 ton mielies per hektaar is William Gibbings van Winterton die droëlandkoning in die Nasionale Oesopbrengskompetisie wat onder leiding van DuPont Pioneer staan. William Gibbings ontvang sy prys van Tony Esmeraldo en Brabdeep Bajwa van DuPont Pioneer en Jackie Pretorius van John Deere. Die wenner[...]
Na gaan ons boere (se oeste) geweeg word
Elke knars vindingrykheid en slim boereplan gaan hierdie seisoen toegepas word in die wedloop om te kyk wie Suid-Afrika se Kip Cullers is. Dié Amerikaanse boer het plaaslike boere se verbeelding aangegryp toe hy verlede jaar by boeredae voor volgepakte sale vertel het hoe hy dit reggekry het om[...]