VIDEO: Dis amper tyd vir Open Range Beefmasters se 11 de Produksieveiling
OpenRangeBeefmaster_THUMBNAIL
Hierdie is nie sommer net ’n veiling nie — dis ’n belegging in jou kudde se toekoms. Kom kyk self op 5 Augustus 2025 wat Open Range Beefmasters se genetika vir jou kan beteken. Plaas Puntstaan – 10 km op die Delmas pad (548) van Devon.