Open Range

VIDEO: Dis amper tyd vir Open Range Beefmasters se 11 de Produksieveiling

Hierdie is nie sommer net ’n veiling nie — dis ’n belegging in jou kudde se toekoms. Kom kyk self op 5 Augustus 2025 wat Open Range Beefmasters se genetika vir jou kan beteken. Plaas Puntstaan – 10 km op die Delmas pad (548) van Devon. https://youtu.be/qIYaPnjnb4g

By Spesialisskrywer|29th July 2025|Categories: Animal Management Videos, Video's|Tags: , , |
0
Go to Top