wool

Wolmark styg met 1,8%

Op die 5de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met 1,8% gestyg en op 17727c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van  35 (NKT) was soos volg: 18 µ      21349  (+2,7%)              21 µ      16658   (+2,2%)[...]

By Specialist Writer|21st September 2017|Categories: News|Tags: , , , |

Wolmark styg met 0,3%

Op die 4de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met 0,3% gestyg en op 17411c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 11,72% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]

By Benine Ackermann|14th September 2017|Categories: News|Tags: , , , |

Wolmark daal met 4,0%

Op die 3de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -4,0% gedaal en op 17366c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 12,71% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]

By Benine Ackermann|7th September 2017|Categories: News|Tags: , , , |

Wolmark daal met 1,4%, maar is steeds hoër as ‘n jaar gelede

Op die 2de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -1,4% gedaal en op 18092c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 17,71% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]

By Benine Ackermann|24th August 2017|Categories: News|Tags: , , , , |

Die invloed van kemp op die waarde van skeersels

deur Landrie Venter Alhoewel die wolmark die afgelope paar seisoene konstant goeie pryse behaal het, besef die boere nie aldag hoe pryse nog verder kan verbeter as hulle eenvoudige bestuurspraktyke  toepas nie. Verskeie eienskappe het ’n invloed op die prys van wol. Onnatuurlike vesels soos baaltou, polipropileensakke en ongewenste[...]

0
Go to Top