wol
Wolmark styg
Op die 14de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met 1,9% gestyg en op 21012c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 9,24% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]
Wat is die beste manier om na wolskape oor te skakel?
LG du Pisani, nasionale bestuurder: produksie advies en ontwikkeling, Nasionale Wolkwekersvereniging van SA (NWKV) Wolskaapboerdery is tans op ʼn hoogtepunt. Baie boere wil daarna oorslaan, maar is met die huidige hoë pryse van wolskaap-ooie onseker of dit ekonomies geregverdig is. Die NWKV se produksie-adviseurs beskik oor rekenaarprogramme wat boere[...]
Wolmark daal, maar bly hoër as ‘n jaar gelede
Op die 12de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -6,0% gedaal en op 20468c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 4,99% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]
Wolmark daal met 3,8%
Op die 9de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -3,8% gedaal en op 22324c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 24,58% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]
Wolmark styg
Op die 8ste veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met 3,7% gestyg en op 23216c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 27,71% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 17[...]