wol

Wolmark styg

Op die 25ste veiling van die 2020/2021 verkoopseisoen het die merino-wolmarkaanwyser met 2,1% gestyg en op 17263c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ)SWP*   PB**Veseldikte (µ)SWP*PB***Skoonwol prys **Prysbeweging  18 µ22299[...]

By Specialist Writer|10th March 2021|Categories: Nuus|Tags: , |

Wolmark styg met 1,7%

Op die 22ste veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +1,7% gestyg en op 21876c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 18,27% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]

By Specialist Writer|14th February 2019|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Wolmark styg steeds

Op die 19de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +2,7% gestyg en op 22102c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 19,11% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]

By Specialist Writer|24th January 2019|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Wolmark styg

Op die 16de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met 0,1% gestyg en op 20785c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 10,76% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]

By Specialist Writer|6th December 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top