merinowol

Wolprys vaar steeds goed

9 Junie 2021 Op die 34ste veiling van die 2020/2021 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 1,5% gestyg en op 16268c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Die grootste kopers[...]

By Specialist Writer|10th June 2021|Categories: Nuus|Tags: , |

Wolmark daal skraps

Op die 27ste veiling van die 2020/2021 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 0,7% gedaal en op 16103c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehlte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ)SWP*   PB**Veseldikte (µ)SWP*PB***Skoonwol prys **Prysbeweging[...]

By Specialist Writer|25th March 2021|Categories: News|Tags: , |

Wolmark styg met 1,7%

Op die 22ste veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +1,7% gestyg en op 21876c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 18,27% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]

By Specialist Writer|14th February 2019|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Wolmark daal met 2,7%

Op die 20ste veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -2,7% gedaal en op  21516c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 16,78% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]

By Specialist Writer|31st January 2019|Categories: Nuus|Tags: |

Wolmark begin die nuwejaar op ‘n hoё noot

Op die 17de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met 4,2% gestyg en op 21648c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 15,10% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]

By Specialist Writer|10th January 2019|Categories: Nuus|Tags: |
0
Go to Top