Categories: NewsPublished On: 25th March 2021

Wolmark daal skraps

By 1 min read
172 words

wol 2 uitstaande

Op die 27ste veiling van die 2020/2021 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 0,7% gedaal en op 16103c per kg skoonwol gesluit.

Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehlte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Veseldikte (µ)SWP*   PB**Veseldikte (µ)SWP*PB***Skoonwol prys **Prysbeweging  
18 µ20784 (-1,1%)21 µ15098(+1,2%)
19 µ18675 (-1,0%)22 µ14592(+2,6%)
20 µ16047 (-2,0%)23 µ  

Die grootste kopers op die veiling was: Standard Wool (1 411 bale), Lempriere Wool Services SA (1 302 bale), G Modiano (1 160 bale). Van die 5 716 bale wat aangebied was, is 5 561 bale verkoop (97%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

     TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
NaamSkemaAreaBesk.AWEX Tipe  MicSkoonNKTVet Pryse
1. HJ BeukesRWSErmeloBHMWF5E.7315.8µ68.1%3418310c
2. HJ BeukesRWSErmeloAHMWF4E.7916.8µ72.9%4018190c
3. HJ BeukesRWSErmeloCMYMF4E.5715.8µ68.7%4417980c
4. Janieger (Pty) LtdRWSVolksrustCL  MWF5E.6516.4µ70.3%4417910c
5. HJ BeukesRWSErmeloAHMWF4S.9915.9µ65.9%3817600c
6. JOC J Van Den BergRWSDewetsdorpCMYMF4E.6116.6µ70.4%  4117480c
7. Prestprops 1057 Bk RouxvilleBMYMF5S.6716.7µ71.5%2417430c
8. AS JordaanRWSCradockANKS  MP5S.7417.1µ73.6%4217420c
9. Janieger (Pty) LtdRWSVolksrustBHMWF4E.7317.1µ71.8%4717150c
10. CJ CarrollRWSDewetsdorpHBKSMWF5E.8117.0µ70.7%2616800c

Die volgende wol veiling is vir die 14 April 2021 geskeduleer.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Categories: NuusPublished On: 29th November 2019

Wolmark daal skraps

By 1 min read
194 words

wol 2 uitstaande

Op die 13de veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 0,1% gedaal en op 16917c per kg skoonwol gesluit.

Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ) SWP* PB** *Skoonwol prys **Prysbeweging  
18 µ 18253 (-0.1%) 21 µ 17541 (+0.5%)
19 µ 17886 (+0,5%) 22 µ 16829 (-1,7%)
20 µ 17433 (+1,4%)      

Die grootste kopers op die afgelope veiling was: G Modiano (4 904 bale), Standard Wool (4 069 bale), Tianyu S A Pty (Ltd) (803 bale). Van die 11 499 bale wat aangebied was, is 11 253 bale verkoop (97%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. AW Pringle Bedford ANKS MF5E.91 20.1µ 76,0% 42 15020c
2. JT Turner Paterson ANKS MF5E.100 19.3µ 74.,3% 46 14660c
3. HA Botha Barkly-Oos BMH MWF4E.91 16.7µ 72,3% 44 14650c
4. AW Pringle Bedford BFFH MWF4E.73 16.8µ 69,7% 41 14600c
5. HJ Hatley Memel AMY MF4E.99 19.2µ 73,5% 38 14440c
6. Hassiesfontein Trust Molteno BM MF4E.79 17.1µ 72,1% 42 14440c
7. Hassiesfontein Trust Molteno BH MWF4E.80 16.6µ 69,8% 29 14410c
8. Pringle Brothers CC Bedford AMY MF4E.93 17.3µ 71,0% 49 14410c
9. AW Pringle Bedford ANKS MF5E.89 18.9µ 72,6% 40 14340c
10. Hassiesfontein Trust Molteno AMY MF4E.93 18.2µ 73,1% 41 14320c

Die volgende wol veiling is vir 9de Januarie 2020 geskeduleer.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Go to Top