Wolprys vaar steeds goed

merino-wool-haddon
9 Junie 2021
Op die 34ste veiling van die 2020/2021 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 1,5% gestyg en op 16268c per kg skoonwol gesluit.
Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Die grootste kopers op die veiling was: Standard Wool (3,479 bale), Lempriere Wool SA (2,696 bale), G Modiano (2,258 bale). Van die 12,099 bale wat aangebied was, is 11,606 bale verkoop (95%).
Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

Die volgende wol veilings vir die nuwe seisoen sal die 11 Augustus 2021 plaasvind.
Kontak gerus BKB se Veselbemarking-Afdeling vir verdere inligting:
041 503 3111