wolprys
Wolprys vaar steeds goed
9 Junie 2021 Op die 34ste veiling van die 2020/2021 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 1,5% gestyg en op 16268c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Die grootste kopers[...]