wol
Wolmark daal
Op die 6de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -5,6% gedaal en op 22928c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 27462 (-6,2%) 21 µ [...]
Wolmark daal
Op die 5de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -4,3% gedaal en op 24290c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 37,02% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]
Wolmark styg weer
Op die 3de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +6,6% gestyg en op 25382c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 29263 (+7,3%) 21 µ [...]
Wolmark daal skrams op tweede veiling
Op die 2de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -0.1% gedaal en op 23809c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 31,60% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]
Wolmark styg op eerste veiling in 2018/2019-seisoen
Op die 1ste veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +12,4% gestyg en op 23829c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 27235 (+13,1%) 21 µ 24168 (+12,8%)[...]