wol

Die wolmark styg steeds

Op die 34ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +2,3% gestyg en op 21199c per kg skoon gesluit. BKB wil van die geleentheid gebruik maak om al sy wolprodusente en die wolkopers geluk te wens met ‘n suksesvolle 2017/2018 wol seisoen. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie[...]

By Specialist Writer|8th June 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Wolmark styg met 4,1%

Op die 30ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +4,1% gestyg en op 18954c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 13,68% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]

By Specialist Writer|26th April 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , , |

’n Wolbedryf-ontwikkelingsfonds: Meer mag in die hande van boere

Die NWKV Nasionale Bestuur het ná uitgebreide debat en oorweging besluit om die moontlikheid vir die totstandkoming van ’n ontwikkelingsfonds vir die wolbedryf te ondersoek. Dit word gedoen teen die agtergrond van eksterne ontwikkelingsfondse wat tans aan die afneem is (bv. fondse uit regeringsbronne), ekonomiese druk op bestaande bedryfbates[...]

By Specialist Writer|18th April 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Wolmark styg met 2,6%

Op die 28ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +2,6% gestyg en op 17714c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      21215  (+1,6%)              21 µ      17623   (+3,8%)[...]

By Specialist Writer|12th April 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top