Categories: NuusPublished On: 8th June 2018

Die wolmark styg steeds

By 1 min read
215 words
wol

wol 3 uitstaande

Op die 34ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +2,3% gestyg en op 21199c per kg skoon gesluit.

BKB wil van die geleentheid gebruik maak om al sy wolprodusente en die wolkopers geluk te wens met ‘n suksesvolle 2017/2018 wol seisoen.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:

18 µ      24294  (+0,6%)              21 µ      21325   (+2,7%)

19 µ      21925  (+1,9%)              22 µ      20665   (+2,1%)

20 µ      21452  (+2,4%)              23 µ      17795   (+2,2%)

Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (3 357 bale), Standard Wool (2 755 bale), Tianyu S A  Pty Ltd (1 783 bale) . Van die 10 471 bale wat aangebied is, is 10 452 bale verkoop (99%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse  
1. CH Wagenaar Jamestown BH MWF4E.71 16.8µ 78,4% 48 23000c  
2. FF Du Plessis Tarkastad AFFF MF4S.95 16.6µ 73,7% 36 22010c  
3. CH Wagenaar Jamestown CH MWF4E.61 15.9µ 74,7% 48 21600c  
4. FF Du Plessis Tarkastad AFFF2 MF5S.81 15.6µ 66,7% 26 21600c  
5. FF Du Plessis Tarkastad AH MWF4E.84 16.9µ 74,7% 32 21600c  
6. Louwsrust Bdy Jamestown CH MWF4S.64 16.8µ 75,6% 53 21410c  
7. JP Le Roux Carolina AF MF4E.95 17.3µ 75,4% 51 21260c  
8. HJ Beukes Ermelo CMY MF4E.59 16.8µ 79,2% 54 21110c  
9. JP Le Roux Carolina BM MF5S.89 16.7µ 71,1% 33 21000c  
10. Lovedale Family Trust Klipplaat BBFFH MWF4E.77 16.2µ 66,3% 40 21000c  

Die volgende wol veiling vir die nuwe seisoen katalogus P0118 sal op 15 Augustus 2018 plaasvind.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0