Voertuie
BMW se X6M is Superman se keuse.
BMW se X6 is al ‘n tydjie saam met ons en steeds sukkel menige petrolkop om aan die ongewone stilering gewoond te raak. Dit is ‘n groot kar, wat BMW ‘n SAV noem, oftewel dan “Sportiewe Aktiwiteitsvoertuig”. Daar is ook net twee sitplekke agter en die koepeedak maak dat[...]
Isuzu besluit om die die bakboutrap te klim
Moeilike makro-marktoestande het ’n baie sterk invloed op ’n reuse-maatskappy en Isuzu trokke Suid-Afrika (ITSA) moet ook bontstaan onder arbeidsonrus, die e-tolstelsel, hoë brandstofpryse, swak politieke besluite en ’n vallende Rand. Hierdie faktore het noodwendig ’n invloed op die land se ekonomiese groei wat die trokvervaardiging regstreeks beïnvloed.Met ’n[...]
Ford se stylvolle nuwe B-MAX bring vars denke na kleinmotorsegment
Deur Dirk GallowitzOns het onlangs Ford se “Ford Go Further Africa”-konferensie bygewoon waar Ford ‘n paar opwindende nuwe modelle gewys het wat ons oor die volgende jaar in Suid-Afrika kan verwag. Dit is duidelik dat die Blou Ovaal binnekort ‘n gerekende en invloedryke motorvervaardiger in Afrika en veral Afrika[...]
Die HONDA HR-V is die moderne stoftrapper vir die stadsjapie
Deur Dirk GallowitzHonda het so pas die nuwe HR-V tot sy modelreeks in Suid Afrika gevoeg en ons was by die bekendstelling.Honda het die eerste HR-V in 2002 in SA bekendgestel, so ‘n effe-hoër-op-die-wiel-stasiewa onthou ek. Destyds het hulle maar in beperkte getalle verkoop totdat die model in 2004[...]
2015 se Honda gee steeds die pas aan
Honda SA het die eerste Jazz in 2013 plaaslik bekendgestel. ‘n Klein kompakte MPV in die B-segment van die mark wat toe reeds ongeëwenaarde standaarde gestel het met innovering en veiligheidskenmerke in sy klas. Ook het die klein Jazz toe al pas aangegee met ‘n “CVT†ratkas.