Voertuie

2016 Opel Astra: Stel nuwe standaarde vir sy marksegment

Met die plaaslike bekendstelling van die 11de generasie Opel Astra in die pragtige Oos Kaap, het die geveg om markaandeel in die hoogs kompeterende middelslag luikrug passassiermotorsegment skielik meer intensief geword.Die vorige generasie Astra het sy aanhangers gehad, maar die VW Golf en Ford Focus was aan die voorpunt[...]

By Benine Ackermann|29th April 2016|Categories: News|Tags: , |

BMW M2 Koepee: Eerste indrukke

Uiteindelik het BMW se klein vlamgat, die nuwe M2, in Suid-Afrika geland en ons was bevoorreg om oopketel te jaag met een rondom die private renbaan by die Franschhoek Motormuseum.Dit is so dat BMW se witjasse in die M-divisie nie sommer ‘n “M”-kenteken op enige model plaas nie. Die[...]

By Benine Ackermann|28th April 2016|Categories: News|Tags: , |

NUWE TOYOTA FORTUNER: Beter as ooit

Warm op die spoor van sy nuwe Hilux bakkie in Suid-Afrika, het Toyota SA laasweek die nuwe Fortuner medium-grootte sportsnuts plaaslik bekendgestel.Die eerste Fortuner is in 2006 in Suid-Afrika geloods en het sedert dan koning gekraai in daardie baie gewilde segment vir 4x4  liefhebbers en buitelug-leefstylers. Die oorsprong van[...]

By Benine Ackermann|26th April 2016|Categories: News|Tags: , |

Groei met goeie diesel: Kry jou Shell by Auto Commodities

“Ek moet vir Auto Commodities ‘n pluimpie gee. Ek sukkel nooit met hulle nie,” vertel oom Willem Pretorius van Ventersdorp. Hy behoort te weet waarvan hy praat, want hy koop al vyftien jaar lank diesel vir al die masjiene op die plaas by Auto Commodities op Krugersdorp. Oom Willem[...]

0
Go to Top