BMW

2018 BMW X3: Beter as die res?

Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Teen hierdie tyd behoort dit algemene kennis te wees dat verkope van sportsnutvoertuie wêreldwyd die toon aangee. Met die dat dit wil lyk asof die sedanmotor stadig saam met die sakkende son oor die horison  in die vergetelheid wegry, skarrel motorvervaardigers om soveel[...]

By Specialist Writer|7th December 2017|Categories: News, Wheels|Tags: , , |

Die nuwe BMW M4 GTS: Witwarm speelding vir die renbaan

Met die bekendstelling van die nuwe BMW M4 GTS tydens die onlangse ’‘Festival of Motoring” by die Kyalami renbaan buite Johannesburg, het BMW M GmbH gewys hoe indrukwekkend die M4 koepee kan wees met die gebruik van nuwe en eksklusiewe tegnologie. Spesiale M-modelle het al ‘n roemryke geskiedenis en tradisie by[...]

By Specialist Writer|23rd September 2016|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top