BMW 5-reeks
Nuwe BMW 5-Reeks: Lenige atleet in ‘n kispak
BMW Suid-Afrika het onlangs hulle nuwe 5-reeks in die Suid-Kaap bekendgestel en ons was daar. Terwyl BMW wêreldwyd met talle modelle sukses en by sommige ook ikoniese status verwerf het, is daar myns insiens geen ander model, wat oor die jare heen, die naam BMW meer vergestalt as juis[...]