M4 GTS
Die nuwe BMW M4 GTS: Witwarm speelding vir die renbaan
Met die bekendstelling van die nuwe BMW M4 GTS tydens die onlangse ’‘Festival of Motoring” by die Kyalami renbaan buite Johannesburg, het BMW M GmbH gewys hoe indrukwekkend die M4 koepee kan wees met die gebruik van nuwe en eksklusiewe tegnologie. Spesiale M-modelle het al ‘n roemryke geskiedenis en tradisie by[...]