TLU SA

TLU SA neem ferm standpunt oor beveiliging van Suid-Afrikaners

Dit is vir TLU SA duidelik dat die Suid-Afrikaanse regering onbekwaam of onwillig is om die land se inwoners te beskerm. Daarom gaan TLU SA wetgewing ondersteun wat Suid-Afrikaners die basiese geleentheid gun om vir hulle eie veiligheid en sekuriteit te sorg. “Ons sien die regering se onvermoë om[...]

By Specialist Writer|12th October 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |

TLU SA opgewonde oor 2021 Goliat-van-Gat-pampoenfees

Die tyd het weer aangebreek vir die eerste voorbereidings vir deelnemers aan die jaarlikse Goliat-van-Gat-pampoenfees – ‘n inisiatief van TLU SA.“Ons herinner graag al ons voornemende deelnemers om nou met grondvoorbereiding te begin en die pitte te koop vir 2021 se kompetisie,” sê mnr. Henri Combrink, die organiseerder. “Die[...]

By Specialist Writer|30th September 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |

TLU SA eis weer dat ekonomie ten volle geopen word in lig van jongste arbeidsmag statistiek

TLU SA doen ‘n ernstige beroep op die regering om die ekonomie onmiddellik ten volle oop te maak om enige verdere verliese aan werksgeleenthede te verhoed en armoede te bekamp.StatsSA het vandag die kwartaallikse arbeidsmagstatistiek vir die tweede kwartaal van 2020 bekendgemaak. Werkverskaffing het gedurende die tweede kwartaal in[...]

By Specialist Writer|30th September 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top