Goliat-van-gat pampoenfees
TLU SA opgewonde oor 2021 Goliat-van-Gat-pampoenfees
Die tyd het weer aangebreek vir die eerste voorbereidings vir deelnemers aan die jaarlikse Goliat-van-Gat-pampoenfees – ‘n inisiatief van TLU SA.“Ons herinner graag al ons voornemende deelnemers om nou met grondvoorbereiding te begin en die pitte te koop vir 2021 se kompetisie,” sê mnr. Henri Combrink, die organiseerder. “Die[...]
Goliat-van-Gat-pampoenfees lok ander reuse-groente
Die Goliat van Gat Pampoenfees – ‘n inisiatief van TLU SA – spog vanjaar met ‘n splinternuwe baadjie.Die fees word op 7 Maart by die Pretoria Boeremarkterrein in Silverton, Pretoria aangebied en is bekend vir die pampoengroei-kompetisie waar deelnemers probeer om mekaar se reuse-pampoene te oortref.Die kompetisie het lekker[...]
Planttyd vir Goliat-van-Gat-Pampoenfees 2020
Die Goliat van Gat Pampoenfees – ‘n inisiatief van TLU SA – neem volgende jaar ‘n nuwe gedaante aan met nog meer wedywering en selfs ander groot groente wat ook beoordeel sal word.‘n Reusepampoen van 564 kg is vanjaar as die Pampoen van die Jaar aangewys. In 2020 is[...]