pampoenfees

TLU SA opgewonde oor 2021 Goliat-van-Gat-pampoenfees

Die tyd het weer aangebreek vir die eerste voorbereidings vir deelnemers aan die jaarlikse Goliat-van-Gat-pampoenfees – ‘n inisiatief van TLU SA.“Ons herinner graag al ons voornemende deelnemers om nou met grondvoorbereiding te begin en die pitte te koop vir 2021 se kompetisie,” sê mnr. Henri Combrink, die organiseerder. “Die[...]

By Specialist Writer|30th September 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |

Goliat-van-Gat-pampoenfees lok ander reuse-groente

Die Goliat van Gat Pampoenfees – ‘n inisiatief van TLU SA – spog vanjaar met ‘n splinternuwe baadjie.Die fees word op 7 Maart by die Pretoria Boeremarkterrein in Silverton, Pretoria aangebied en is bekend vir die pampoengroei-kompetisie waar deelnemers probeer om mekaar se reuse-pampoene te oortref.Die kompetisie het lekker[...]

By Specialist Writer|28th February 2020|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top