TLU SA
TLU SA dien kommentaar teen onteiening sonder vergoeding in
TLU SA het vandeesweek amptelik kommentaar gelewer teen die wysiging van die bestaande Onteieningswet (Wet 63 van 1975). Die tydperk vir openbare kommentaar is pas van 10 Februarie tot 28 Februarie 2021 verleng.In die kommentaar stel TLU SA voor dat die voorgestelde wet herskryf moet word sodat onteiening van[...]
TLU SA versoek Suid-Afrikaners om oor Onteieningswet kommentaar te lewer
TLU SA moedig Suid-Afrikaners aan om teen die wysiging van die bestaande Onteieningswet (Wet 63 van 1975) kommentaar te lewer. Die parlementêre portefeuljekomitee vir openbare werke en infrastruktuur het einde November ‘n voorlegging hieroor goedgekeur en dit is nou vir kommentaar van die publiek oopgestel. Die bestaande wet is[...]
Suid-Afrika moet dringend optree teen wanbestuur van land, sê TLU SA
TLU SA is dit eens dat die afgradering van die Landbank deur die kredietgradering agentskap Moody’s Investors Service bloot ‘n simptoom van die vele probleme in Suid-Afrika is.Die Landbank het vandeesweek aangekondig dat dit nie daarin gaan slaag om uitstaande skuld teen einde November te herstruktureer soos voorheen beplan[...]
TLU SA Jongboer van die Jaar 2020 finaliste bekend gemaak
TLU SA stel graag die top drie finaliste in TLU SA se Jongboerkompetisie 2020 bekend. Die wenner word op 23 November tydens ‘n geleentheid in Silverton, Pretoria aangekondig. “Dit wil vir ons voorkom asof die inskrywings wat ons ontvang, jaar na jaar al hoe beter raak,” sê mnr. Henry[...]
TLU SA beklemtoon landbou se onmisbare rol in land
Dit is betreurenswaardig dat daar steeds sommige groepe is wat nie die waarde van boere in Suid-Afrika besef nie. TLU SA wil graag die rol van landbouers deur die volgende punte beklemtoon: Landelike gemeenskappe is afhanklik van suksesvolle kommersiële boere in die omgewing vir hulle voortbestaan.Plattelandse dorpe is afhanklik[...]