TLU SA

TLU SA stel veldtog bekend om veiligheidsuitgawes belastingaftrekbaar te maak

TLU SA het vandag ‘n veldtog bekendgestel om die Belastingwet so te verander dat alle Suid-Afrikaners enige veiligheidsuitgawes teen belasting kan verhaal. Afdeling 23(b) van die Belastingwet verhoed Suid-Afrikaners om veiligheidsuitgawes van inkomstebelasting af te trek. Hoewel besighede reeds sodanige uitgawes kan aftrek, wil TLU SA met hierdie veldtog[...]

By Specialist Writer|23rd February 2021|Categories: Nuus|Tags: , , |

TLU SA dankbaar oor goeie reën in Suid-Afrika

TLU SA is dankbaar vir die uitermatige goeie reën wat die afgelope ruk oor wydverspreide dele van die land geval het. Dit het groot verligting onder baie boere in Suid-Afrika gebring. “Ons het van oraloor boodskappe ontvang van boere wat ervaar hoe die natuur intens herstel na die reën,”[...]

By Specialist Writer|17th February 2021|Categories: Nuus|Tags: |

TLU SA nooi landbourolspelers om minimumloon vir plaaswerkers dringend te bespreek

In lig van die aankondiging dat die minimumloon vir plaaswerkers van 1 Maart 2021 ook tot R21,69 per uur verhoog, het TLU SA rolspelers in die landboubedryf genooi om dringend deel te neem aan ‘n gesprek om die situasie te bespreek.“Ten spyte van baie goeie realistiese insette van verskeie[...]

By Specialist Writer|10th February 2021|Categories: Nuus|Tags: , , , |

TLU SA voorsien toename in werkloosheid en kospryse oor hoër nasionale minimumloon vir plaaswerkers

TLU SA is geskok en teleurgesteld dat die Nasionale Minimumloon vir plaaswerkers van 1 Maart 2021 in werking tree. Die minister van Werkskepping en Arbeid, mnr. Thulas Nxesi het gisteraand in die Staatskoerant aangekondig dat die minimumloon vir plaaswerkers met 16% tot R21,69 per uur toeneem.TLU SA het in[...]

By Specialist Writer|9th February 2021|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top