TLU SA
Vuurwapenvoorstelle is irrasioneel
Die minister van Polisie se konsepvoorstelle om die Wet op die Beheer van Vuurwapens te wysig en selfverdediging as ’n geldige rede om ’n vuurwapen te besit uit te sluit, is onverantwoordelik en irrasioneel, sê Uys van der Westhuijzen, voorsitter van Agri SA se Sentrum van Uitnemendheid: Landelike Beveiliging.[...]
TLU SA Jongboere moedig landbou aan om georganiseerde strukture te ondersteun en die bedryf te versterk
TLU SA het boere regoor die land tydens die onlangse Jongboerkonferensie sterk aangemoedig om by georganiseerde landboustrukture aan te sluit om die uitdagings wat die bedryf ervaar, saam aan te pak.Die Jongboerkonferensie word jaarliks aangebied, maar moes verlede jaar as gevolg van die inperking afgestel word. Vanjaar is die[...]
TLU SA verwerp Cele se verskonings oor DNS-agterstand
TLU SA het geen simpatie met die minister van polisie, mnr. Bheki Cele se slapelose nagte oor die onaanvaarbare agterstand met DNS-toetse in die polisie se forensiese afdeling nie. Hy is die oorsaak van die agterstand en behoort opsy te staan sodat ‘n kundige persoon sy gemors kan opruim.TLU[...]
Cele moet tsamaea, sê TLU SA
TLU SA het genoeg gehad van die swak bestuur in die Polisie Departement en het vandag ‘n veldtog bekendgestel om die minister, Bheki Cele, se kop te laat rol.Onder sy wanbestuur van die departement: Word die SAPD se vuurwapen register afgeskakel en is daar geen manier om gesteelde[...]
TLU SA blameer minister van arbeid vir komende werksverliese
TLU SA betreur die minister van arbeid en indiensneming, mnr. Thulas Nxesi se benadering en hantering van die geskil ten opsigte van die verhoogde minimum loon van 16,1% vir plaaswerkers.“Ons het herhaaldelik na die minister uitgereik om ‘n gesprek aan te lê om tot ‘n sinvolle vergelyk en oplossing[...]