vuurwapen
Hou jou vuurwapen veilig en wettig: Wat jy moet weet oor voertuigkluise
Vir Suid-Afrikaanse boere, sakelui en jagters wat daagliks ‘n vuurwapen dra, is daar tye wanneer jy dit eenvoudig nie op jou persoon kan hou nie, byvoorbeeld by ‘n regeringsgebou, hospitaal of selfs tydens ‘n stranduitstappie. In sulke situasies is ‘n voertuigkluis ‘n noodsaaklike stuk toerusting. Dit beskerm nie net[...]
Wees veilig en paraat met Magnum Safes
Een van jou waardevolste besittings is waarskynlik jou vuurwapen – nie net omdat dit jou lewe kan beskerm nie, maar ook omdat dit ’n belangrike deel van jou stokperdjie of jagtradisie vorm. Of jy nou jag as passie beoefen of vir jou gesin se vleis voorsien, jou wapen verdien[...]
Vuurwapenvoorstelle is irrasioneel
Die minister van Polisie se konsepvoorstelle om die Wet op die Beheer van Vuurwapens te wysig en selfverdediging as ’n geldige rede om ’n vuurwapen te besit uit te sluit, is onverantwoordelik en irrasioneel, sê Uys van der Westhuijzen, voorsitter van Agri SA se Sentrum van Uitnemendheid: Landelike Beveiliging.[...]
Erkende jag- en sportskietvereniging skik met SAPD oor geldigheid van vuurwapenamnestie
Natshoot (NHSA) het op 14 Januarie 2020 ʼn skikkingsooreenkoms met die minister en Nasionale Kommissaris van Polisie gesluit na aanleiding van Natshoot se dringende aansoek om die vuurwapenamnestie ter syde te stel. Die skikkingsooreenkoms is ook ’n hofbevel gemaak en elke party betaal sy eie regskoste. Die skikking volg[...]