kluis
Hou jou vuurwapen veilig en wettig: Wat jy moet weet oor voertuigkluise
Vir Suid-Afrikaanse boere, sakelui en jagters wat daagliks ‘n vuurwapen dra, is daar tye wanneer jy dit eenvoudig nie op jou persoon kan hou nie, byvoorbeeld by ‘n regeringsgebou, hospitaal of selfs tydens ‘n stranduitstappie. In sulke situasies is ‘n voertuigkluis ‘n noodsaaklike stuk toerusting. Dit beskerm nie net[...]
Bewaar jou kosbare besittings in ‘n Magnum Kluis
Wat is ‘n huis sonder ‘n kluis? Die meeste huiseienaars in Suid-Afrika, hetsy in stede of op plase, het vuurwapens wat volgens wet veilig in ‘n kluis bewaar moet word. Te dikwels word berig hoe onskuldige mense wreed met hulle eie vuurwapens aangeval word deur inbrekers wat enigiets buit[...]